Norman Reedus | |
![]() | |
Geboortenaam | Norman Mark Reedus |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1992–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Norman Reedus is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Boondock Saints (1999), Blade II (2002), en The Boondock Saints II: All Saints Day (2009), en in die televisiereeks The Walking Dead (2010).