E-2 Hawkeye | |
---|---|
Tipe | Taktiese vroeëwaarskuwingstuig |
Vervaardiger | Grumman Northrop Grumman |
Nooiensvlug | 21 Oktober 1960 |
Vrygestel | Januarie 1964 |
Status | In gebruik |
Hoofgebruiker | Amerikaanse Vloot |
Vervaardig | sedert 1960 |
Eenheidskoste | VS$176 miljoen (2012 wegvliegkoste)[1] |
Weergawes | Grumman C-2 Greyhound |
Die Northrop Grumman E-2 Hawkeye is 'n Amerikaanse alleweer, vliegdekskip-bruikbare, taktiese lugontpooide vroeë waarskuwingsvliegtuig. Dit tweeling-turboskroef vliegtuig is gedurende die laat 1950's en vroeë 1960's deur die Grumman Vliegtuigmaatskappy ontwerp en ontwikkel vir die Amerikaanse Vloot as 'n plaasvervanger vir die vroeëre, radiale suier-enjin E-1 Tracer, wat vinnig besig was om in onbruik te verval.
Die vliegtuig se verrigting is opgegradeer met die E-2B en 2C E-weergawes, waartydens meeste van die veranderinge aan die radar en radio kommunikasie gedoen is, as gevolg van vooruitgang in elektroniese geïntegreerde stroombane en ander elektronika. Die vierde weergawe van die Hawkeye is die E-2D, wat die eerste keer in 2007 gevlieg het.