Nottingham Forest

Nottingham Forest
Volle naam Nottingham Forest Football Club
Stigting 1865
Tuisveld City Ground, Nottingham
Kapasiteit 30 500
Voorsitter Vlag van Engeland Nigel Doughty
Afrigter Vlag van Engeland Steve Cotterill
Liga Championship
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

Nottingham Forest FC is 'n Engelse sokkerspan in Nottingham wat in die Championship speel. Die klub, wat in 1865 gestig is, is tans een van die oudste klubs ter wêreld. The Tricky Trees speel hulle tuiswedstryde in die City Ground Stadion, wat 'n kapasiteit van 30 500 toeskouers het. Forest het een keer die Engelse kampioenskap gewen, en twee keer die Europese Beker.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne