Nuwelandstadion | ||
![]() | ||
Lugbeeld van die Nuwelandstadion
| ||
Ligging | Nuweland, Kaapstad | |
---|---|---|
Koördinate | 33°58′13.89″S 18°28′6.80″O / 33.9705250°S 18.4685556°O | |
Eienaar | Westelike Provinsie Rugbyunie | |
Kapasiteit | 51 900 (Rugby) | |
Oppervlak | Gras | |
Konstruksie | ||
Huurders | ||
Stormers, Westelike Provinsie en Springbokke |
Nuwelandstadion is ’n stadion wat in Kaapstad, Suid-Afrika geleë is. Die stadion het ’n kapasiteit van 51 900 mense en bied sitplekke en losies.
Verskeie sportklubs het oor die jare die stadion as hulle tuisveld gebruik, die mees onlangse is:
Nuwelandstadion was tot die einde van die 2004/05 seisoen ook die tuisveld van die Ajax Kaapstad-sokkerspan tydens die Premier Sokkerliga. Ajax speel nou by die Athlone-stadion.