Nyosmeer

Nyosmeer

Die Nyosmeer
Koördinate:6°26′17″N 10°17′56″O / 6.43806°N 10.29889°O / 6.43806; 10.29889
Ligging:Kameroen
Soort:Binnemeer
Oppervlakte:1,58 km² (390 a)
Maksimum diepte:208 m (682 vt)
Volume:0,15 km³ (120 myl³)
Lengte:2,0 km (1,2 myl)
Breedte:1,2 km (0,75 myl)

Nyosmeer is 'n meer in Kameroen, Wes-Afrika. Die meer is gevorm binne 'n ou vulkaniese krater in die Oku-vulkaangebied. Dit is bekend vir die Nyosmeertragedie in 1986, toe groot hoeveelhede koolstofdioksied, wat opgelos was in die meer se water, skielik vrysgestel is en tot 1 800 mense in die omliggende dorpies versmoor het.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne