O.R. Tambo Internasionale Lughawe

O.R. Tambo Internasionale Lughawe
O. R. Tambo International Airport
IATA: JNBICAO: FAOR
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar
Eienaar/Operateur Airports Company South Africa
Bedien Johannesburg en Pretoria
Ligging Kemptonpark, Gauteng, Suid-Afrika
Spil vir Airlink
CemAir
FlySafair
Suid-Afrikaanse Lugdiens
South African Express
LIFT Airline
Hoogte bo seevlak 5 558 vt / 1 694 m
Koördinate 26°08′21″S 28°14′46″O / 26.13917°S 28.24611°O / -26.13917; 28.24611
Webtuiste ortambo-airport.com/index.html Edit this at Wikidata
Landkaart
JNB is in Greater Johannesburg
JNB
JNB
Ligging naby Johannesburg
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
m vt
03L/21R 4 421 14 495 Teer
03R/21L 3 405 11 155 Teer
Statistieke (2022)
Passasiers 14 789 508 80%
Lugbewegings 139 105
Ekonomiese impak VS$ 3,2 miljard[1]
Sosiale impak 128,2 duisend[1]

Die O.R. Tambo Internasionale Lughawe, afgekort ORTIA (IATA: JNB, ICAO: FAOR) is 'n reuse lughawe naby Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika, en die belangrikste lughawe vir binnelandse en buitelandse vlugte in Suid-Afrika. Die lughawe is ontwerp vir 'n maksimumkapasiteit van 28 miljoen passasiers per jaar.[2]

  1. 1,0 1,1 "O. R. Tambo International airport - Passenger Statistics" (in Engels). Acsa. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 2 Junie 2019.
  2. Airports Company South Africa: O.R. Tambo International Airport. Besoek op 14 April 2020

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne