Oakes Fegley

Oakes Fegley
Geboorte 11 November 2004 (2004-11-11) (20 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2011–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Oakes Fegley (gebore 11 November 2004) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente This Is Where I Leave You (2014), Pete's Dragon (2016), en Wonderstruck (2017), en in die televisiereeks Person of Interest (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne