Observatory, Johannesburg

Observatory
Observatory is in Gauteng
Observatory
Observatory
 Observatory se ligging in Gauteng
Koördinate: 26°10′59″S 28°4′55″O / 26.18306°S 28.08194°O / -26.18306; 28.08194
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Johannesburg
Oppervlak
 • Totaal0,66 km2 (0,25 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal490
 • Digtheid742/km2 (1 920/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense60.6%
 • Indiërs/Asiërs4.3%
 • Bruin mense1.8%
 • Swart mense32.9%
 • Ander0.4%
Taal (2011)
 • Engels 71.0%
 • Zoeloe 6.9%
 • Afrikaans 3.9%
 • Tswana 3.1%
 • Ander 15.1%
Skakelkode011
Ds. H.J. Snijders het die NG kerk Johannesburg-Sterrewag se hoeksteen op 26 November 1972 gelê. Minder as 10 jaar later, in 1978 toe die gemeente 14 jaar oud was, is dit by Johannesburg-Noord ingelyf.

Observatory is 'n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is in Johannesburg se F-streek geleë.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Observatory". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne