Oeglitsj Углич | |
---|---|
Stad | |
Oeglitsj in die winter. | |
Jaroslawl-oblast in Rusland | |
Koördinate: 57°32′N 38°20′O / 57.533°N 38.333°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Jaroslawl-oblast |
Stigting | 937 of 1148 |
Regering | |
• Tipe | Munisispale distrik |
• Burgemeester | Swetlana Stawitskaja |
Oppervlak | |
• Totaal | 26,6 km2 (10,3 vk. myl) |
Tydsone | UTCUTC+04:00 |
Skakelkodes | 48532 |
Webwerf | http://www.uglich.ru/ |
Oeglitsj (Russies: Углич) is ’n historiese dorp aan die Wolgarivier in die Jaroslawl-oblast, Rusland. Dit het in 2010 sowat 34 500 inwoners gehad.[1]