Oenzerduits Unserdeutsch | ||
---|---|---|
Gepraat in: | ![]() | |
Gebied: | Oseanië | |
Totale sprekers: | ~100 | |
Taalfamilie: | Kreools Duits Oenzerduits | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: |
| |
ISO 639-3: | uln
| |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Oenzerduits (Unserdeutsch) is die enigste kreool in die wêreld wat op die Duitse taal gebaseer is. Dit is 'n bedreigde minderheidstaal wat deur ongeveer 100 bejaardes gepraat word. Almal van hulle is van Papoea-Nieu-Guinee, maar die meeste woon tans in Australië.[1]