Ohlangarivier

Ohlangarivier
Umhlangarivier
Ohlanga-strandmeer
Ohlanga-strandmeer
Ohlanga-strandmeer
Stroomgebied KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Monding Umhlanga, Indiese Oseaan
Lengte 28 km
Monding-hoogte 0 m
Koördinate: 29°42′9″S 31°6′0″O / 29.70250°S 31.10000°O / -29.70250; 31.10000

Die Ohlangarivier is 'n rivier in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika, wat 3 km noord van uMhlanga, KwaZulu-Natal, noord van Durban in die Indiese Oseaan uitmond.[1] Die rivier het uitgebreide rietbeddings in die monding,[2] wat slegs 7 km verder suidwes vanaf die mond van die Mdlotirivier is.[3] Tans is hierdie rivier deel van die Mvoti tot Umzimkulu Waterbestuursgebied.[4]

  1. Tourism KwaZulu-Natal, About Durban Geargiveer 30 September 2007 op Wayback Machine
  2. South African Birding, Umhlanga Conservancy Geargiveer 3 Oktober 2006 op Wayback Machine
  3. A comparative study of zooplankton dynamics in two subtropical temporarily open/closed estuaries, South Africa
  4. Mvoti to Umzimkulu WMA 11

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne