Okkie Terblanche | |
Lid van die parlement
| |
Persoonlike besonderhede
| |
---|---|
Gebore | Ockert Stefanus Terblanche 10 Julie 1952 |
Politieke party | Demokratiese Alliansie |
Ockert Stefanus Terblanche (gebore 10 Julie 1952) is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie. Hy is 'n afgetrede polisiegeneraal en die DA se adjunk-skaduminister van Polisie.