Ola Ray

Ola Ray
Geboorte 26 Augustus 1960 (1960-08-26) (64 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ola Ray (gebore 26 Augustus 1960) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente 48 Hrs. (1982), 10 to Midnight (1983), en Beverly Hills Cop II (1987).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne