Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Olaf Pooley | |
Geboortenaam | Ole Krohn Pooley |
---|---|
Geboorte | 13 Maart 1914 |
Sterfte | 14 Julie 2015 (op 101) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en regisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Olaf Pooley (13 Maart 1914 – 14 Julie 2015) was 'n Engelse akteur, skrywer, en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent The Password Is Courage (1962) en in die televisiereekse The Adventures of Ben Gunn (1958), Doctor Who (1963), en Star Trek: Voyager (1995).