Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Olan Soule | |
Geboortenaam | Olan Evart Soule |
---|---|
Geboorte | 28 Februarie 1909 |
Sterfte | 1 Februarie 1994 (op 84) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1926–1991 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Olan Soule (28 Februarie 1909 – 1 Februarie 1994) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent The Towering Inferno (1974) en in die televisiereekse Captain Midnight (1954), The Batman/Superman Hour (1968), en Battlestar Galactica (1978).