Old Man's Child

Old Man's Child
Agtergrondinligting
OorsprongOslo, Noorweë
GenresBlack metal
Jare aktief1993–nou

Old Man's Child is 'n Noorse black metal musiekgroep vanaf Oslo. Die groep is gestig deur Thomas Rune Andersen wat die enigste permanente lid van die groep is.[1]

  1. Mike DaRonco (16 Augustus 1999). "Old Man's Child" (in Engels). AllMusic. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Januarie 2011. Besoek op 31 Oktober 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne