Old Trafford-krieketveld

Old Trafford-krieketveld
Old Trafford se hoofpawiljoen in September 2009

Bynaam Old Trafford
Volle naam Emirates Old Trafford
Ligging Old Trafford, Groter Manchester
Koördinate 53°27′22.85″N 2°17′12.34″W / 53.4563472°N 2.2867611°W / 53.4563472; -2.2867611
Eienaar Manchester Cricket Club (1857–1865)
Lancashire (1865–hede)
Kapasiteit Plaaslik: 19 000
Internasionaal: 26 000[1][2]
Konserte: 50 000[3]
Oppervlak Gras
Konstruksie
Gebou 1857
Huurders
Lancashire County Cricket Club
Engelse nasionale krieketspan

Old Trafford, weens borgskapredes bekend as Emirates Old Trafford,[4] is 'n krieketveld in Old Trafford, Groter Manchester, Engeland. Dit is in 1857 as die tuiste van Manchester Cricket Club geopen en is sedert 1864 die tuiste van Lancashire County Cricket Club.

The Point is in 2010 opgerig

Old Trafford is Engeland se tweede oudste toetsveld na The Oval en was die gasheer vir die eerste As-toets in Engeland in Julie 1884. Die veld het vyf keer die krieketwêreldbekertoernooi aangebied en in 1979, 1983, 1999 en 2019 'n rekord van vier halfeindrondtes aangebied.[5][6]

In 1956 is die eerste 10-paaltjie-oes in een beurt deur die Engelse kolwer Jim Laker behaal wat 19 paaltjies vir 90 lopies geneem het – 'n boulrekord wat onoorwonne is in toets- en eersterangse krieket. In die 1993-As-toets op Old Trafford het die draaibouler Shane Warne vir Mike Gatting met die "Ball of the Century" uitgeboul.

  1. "The many shapes of England's cricket stadiums". BBC (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Julie 2019. Besoek op 22 Julie 2019.
  2. "Gunning for greatness: Cook knows that clinching Ashes now will prove England's class" (in Engels). 31 Julie 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Maart 2019. Besoek op 22 Julie 2019. It would be stretching a point to say that this famous old ground now looks easy on the eye after the rebuilding work that has lifted the capacity to 26,000
  3. "Manchester attack: Ariana Grande to play benefit concert on Sunday". BBC (in Engels). 30 Mei 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020. Besoek op 22 Julie 2019.
  4. "Old Trafford: Lancashire ground renamed in Emirates deal" (in Engels). BBC News. 28 Februarie 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Maart 2013. Besoek op 28 Februarie 2013.
  5. "Old Trafford" (in Engels). Maart 2005. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Mei 2020. Besoek op 28 Julie 2013.
  6. "Biggest day in Old Trafford's rich history as ground is saved" (in Engels). 5 Julie 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 April 2020. Besoek op 28 Julie 2013.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne