Olga Samaroff | |
---|---|
![]() | |
Geboortenaam | Lucy Mary Olga Agnes Hickenlooper |
Gebore | 8 Augustus 1880 San Antonio, Texas |
Sterf | 17 Mei 1948 New York Stad, New York |
Beroep(e) |
|
Olga Samaroff (8 Augustus 1880 – 17 Mei 1948) was 'n Amerikaanse pianis, musiekkritikus, en pedagoog. Haar onderwysers was o.a. die seun van Charles-Valentin Alkan, Élie-Miriam Delaborde. Haar tweede man was die dirigent Leopold Stokowski.[1]