Olifantsrivier, Klein Karoo

Vir ander riviere genaamd "Olifantsrivier", sien asseblief die dubbelsinnigheidsblad by Olifantsrivier.
Olifantsrivier
Die rooi lyn toon die Olifantsrivier
Die rooi lyn toon die Olifantsrivier
Die rooi lyn toon die Olifantsrivier
Oorsprong Wes-Kaap, Suid-Afrika
Monding Gouritsrivier
Stroomgebied Suid-Afrika
Lengte 215 km

Die Olifantsrivier loop in die Klein Karoo en sy water vloei via die Gouritsrivier na die Indiese Oseaan. Die Olifantsrivier is 'n rivier in die Wes-Kaap wat ontspring in die Gouritskom en sowat 215  km weswaarts vloei tot by sy sameloop met die Gamkarivier, 16 km suid van Calitzdorp, waarna dit die Gouritsrivier word.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne