Oliver Jackson-Cohen

Oliver Jackson-Cohen
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Oliver Mansour Jackson-Cohen[1]
Geboorte 29 Maart 1986 (1986-03-29) (38 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2002–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Oliver Jackson-Cohen (gebore 29 Maart 1986) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Going the Distance (2010), Faster (2010), en The Raven (2012).

  1. "JACKSON-COHEN, Oliver" (in Engels). British Film Institute. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Desember 2013. Besoek op 13 November 2012.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne