Oliver North | |
---|---|
North in Desember 2007 | |
Bynaam(e) | Ollie |
Geboortedatum | 7 Oktober 1943 |
Geboorteplek | San Antonio, Texas |
Lojaliteit | Verenigde State |
Diens/Tak | Amerikaanse Marinierskorps |
Jare in diens | 1968–1990 |
Rang | Luitenant-kolonel |
Eenheid | 1ste Bataljon 3de Mariene (Viëtnam) 3de Bataljon 8ste Mariene 2de Mariene Divisie |
Poste beklee | Marine Corps Northern Training Area, Okinawa |
Veldslae/oorloë | Viëtnamoorlog |
Toekennings | Silwer ster medalje Brons Ster medalje, "V" Purple Heart-medalje (2) Combat Action Ribbon Presidensiële Dienskenteken |
Familie | Betsy, huwelik in 1967, en vier kinders |
Ander werk | Korrespondent vir die Fox News Channel Kandidaat vir die Verenigde State se senaat |
Oliver Laurence North of Ollie North[1] is 'n afgetrede luitenant-kolonel van die Amerikaanse Marinierskorps. Hy is ook 'n bekende TV-persoonlikheid, politieke kommentator, skrywer en was by die Iran-Contra-skandaal betrokke.