Oliver Reed | |
Geboortenaam | Robert Oliver Reed |
---|---|
Geboorte | 13 Februarie 1938 |
Sterfte | 2 Mei 1999 (op 61) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1958–1999 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Oliver Reed (13 Februarie 1938 – 2 Mei 1999) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Oliver! (1968), Dr. Heckyl and Mr. Hype (1980), The Adventures of Baron Munchausen (1988), en Gladiator (2000).