Olivia Cole

Olivia Cole
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Olivia Carlena Cole
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Olivia Cole (26 November 1942 – 19 Januarie 2018) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent First Sunday (2008) en in die televisiereeks Police Woman (1974).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne