Olivier Panis | |
---|---|
Panis in Junie 2009
| |
Geboortedatum | 2 September 1966 |
Geboorteplek | Oullins, Lyon, Frankryk |
Nasionaliteit | Fransman |
Aktiewe jare | 1994–1999, 2001–2004 |
Inskrywings | 158 (157 begin) |
Kampioenskappe | 0 |
Oorwinnings | 1 |
Podiums | 5 |
Loopbaanpunte | 76 |
Voorste wegspronge | 0 |
Vinnigste rondtes | 0 |
Eerste F1-wedren | 1994 Brasiliaanse Grand Prix |
Eerste wen | 1996 Monaco Grand Prix |
Laaste wen | 1996 Monaco Grand Prix |
Laaste inskrywing | 2004 Japannese Grand Prix |
Olivier Panis (gebore op 2 September 1966) is 'n Franse professionele renjaer. Panis het vir tien seisoene in Formule Een gejaag en 'n oorwinning behaal tydens die Monaco Grand Prix in 1996 vir die Ligierspan. Hy was die laaste Franse jaer wat 'n Grand Prix in Formule Een gewen het voor Pierre Gasly se oorwinning in die 2020 Italiaanse Grand Prix in September 2020.
Sy seun is die renjaer Aurélien Panis.[1]