Olof Bergh was ’n ou-Kaapse amptenaar en die stamvader van die Bergh-familie in Suid-Afrika. Sy boekstawing van sy reise na die binneland is van die eerste Nederlandse geskrifte om op Suid-Afrikaanse bodem te ontstaan.
Developed by Nelliwinne