Olyflyster | |
---|---|
![]() | |
Illustrasie van volwassene | |
Opname uit KwaZulu-Natal, Suid-Afrika | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | T. olivaceus
|
Binomiale naam | |
Turdus olivaceus Linnaeus, 1766
|
Die Olyflyster (Turdus olivaceus) is 'n algemene standvoël en hoogtetrekvoël in immergroen woud. In die Suid- en Wes-Kaap brei die voël sy habitat uit na parke, tuine en plantasies. Hulle kom een-een of in pare voor. Die voël is 22 – 24 cm groot en weeg 55 - 78 gram. In Engels staan die voël bekend as die Olive thrush.
{{cite web}}
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)