Olympiacos FC | |||||||||||||||||||||||||||||||||
Volle naam | ΠΑΕ Ολυμπιακός Σύνδεσμος Φιλάθλων Πειραιώς (Olympiacos Klub van Ondersteuners van Piraeus) | ||||||||||||||||||||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Stigting | 10 Maart 1925 | ||||||||||||||||||||||||||||||||
Tuisveld | Karaiskakis Stadion, Piraeus (Attika) | ||||||||||||||||||||||||||||||||
Kapasiteit | 33 334 | ||||||||||||||||||||||||||||||||
Voorsitter | Evangelos Marinakis | ||||||||||||||||||||||||||||||||
Afrigter | José Luis Mendilibar | ||||||||||||||||||||||||||||||||
Liga | Griekse Super Liga | ||||||||||||||||||||||||||||||||
|
Olympiacos FC (in Grieks: ΠΑΕ Ολυμπιακός Σύνδεσμος Φιλάθλων Πειραιώς) is 'n Griekse sportklub in Piraeus (die hawe van Athene). Sokker is die bekendste en gewildste sport wat hulle beoefen.
Die sokkerspan speel in die Griekse Super Liga (die hoogste nasionale liga) en die span se tuisveld is die Karaiskakis Stadion, wat 'n kapasiteit van 32 000 toeskouers het.
Olympiacos is die suksesvolste klub in Griekeland met 47 nasionale titels. Olympiacos kry sterk mededinging van 'n ander klub uit Athene: Panathinaikos. Die derby tussen beide spanne is wêreldwyd bekend as die Derby van die ewige vyande.