Oman Air

Oman Air
IATA ICAO Roepteken
WY OMA OMAN AIR
Gestig1993
HoofspilleMuscat Internasionale Lughawe
LojaliteitsprogramSindbad Frequent Flyer
Vlootgrootte50
Bestemmings53[1]
HouermaatskappyRegering van Oman
HoofkantoorMuscat Internasionale Lughawe, Muscat, Oman
SleutelpersoneMohammed Ali Al Barwani (Voorsitter)[2]
Abdul Aziz Al Raisi (HUB)[2]
Webwerfwww.omanair.com

Oman Air (Arabies: الطيران العماني) (IATA: WY, ICAO: OMA) is die nasionale lugredery van Oman[3] geleë op die perseel van Muscat Internasionale Lughawe in Seeb, Muscat, Oman.[4] Dit onderneem geskeduleerde plaaslike en internasionale passasiersdienste, sowel as die plaaslike lugtaksi- en huurvlugte. Die belangrikste basis is Muscat Internasionale Lughawe. Oman Air is 'n lid van die Arabiese Lugdiensorganisasie. Op 1 Maart 2010 het Oman Air die eerste lugredery in die wêreld geword om invlug beide selfoon- en Wi-Fi internetdienste aan te bied op uitgesoekte roetes.

In 2011, het Oman Air 'n goue toekenning ontvang as "Lugredery van die Jaar" by Frankryk se Laurier d'Or du Voyage d'Affairs.[5]

  1. Oman Air. "Our Networks". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Maart 2018. Besoek op 29 September 2014.
  2. 2,0 2,1 Dron, Alan (10 Augustus 2014). "Oman Air appoints new CEO". Air Transport World.
  3. "Oman Air Profile" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 November 2012.
  4. Kontak ons Geargiveer 20 November 2012 op Wayback Machine, Oman Air Geargiveer 6 September 2012 op Wayback Machine. URL besoek op 3 Desember 2014.
  5. "Oman Air wins "Airline of the Year"". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Oktober 2011. Besoek op 6 Desember 2014.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne