Omari Hardwick

Omari Hardwick
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Omari Latif Hardwick[1]
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Omari Hardwick (gebore 9 Januarie 1974) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Kick-Ass (2010) en The A-Team (2010), en in die televisiereekse Being Mary Jane (2013) en Power (2014).

  1. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Julie 2018. Besoek op 26 September 2018.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne