Omega Centauri
|
|
The globular cluster Omega Centauri. (Bron: ESO
|
Soort stelsel |
Bolswerm
|
Sterrebeeld |
Sentour
|
Tipe |
VIII[1]
|
Waarnemingsdata (Epog J2000)
|
Regte klimming |
13h 26m 47,28s[2]
|
Deklinasie |
−47° 28′ 46,1″[2]
|
Skynmagnitude |
3,9[3]
|
Besonderhede
|
Afstand (ligjaar) |
15 800 ligjare[4]
|
Ouderdom (jaar) |
11,52 miljard jaar[5]
|
Skynbare grootte |
36′,3[6]
|
Aantal sterre |
Verskeie miljoene
|
Massa |
4,05±0,1×106 M☉[7]
|
Ander name |
NGC 5139,[8] GCl 24,[8] ω Centauri,[4] Caldwell 80
|
|
Omega Centauri (ω Cen), of NGC 5139, is ’n bolswerm in die sterrebeeld Sentour wat in 1677 deur Edmond Halley ontdek is. Dit is 15 800 ligjare van die Aarde af en is die grootste bolswerm in die Melkweg. Omega Centauri lyk so anders as die sterrestelsel se ander bolswerms dat geglo word dit moet ’n ander oorsprong hê, soos dat dit die oorblyfsel van ’n versteurde dwergsterrestelsel is.[9]
- ↑ Verwysingfout: Invalid
<ref>
tag; no text was provided for refs named hcob849_11
- ↑ 2,0 2,1 Verwysingfout: Invalid
<ref>
tag; no text was provided for refs named aj140_6_1830
- ↑ Verwysingfout: Invalid
<ref>
tag; no text was provided for refs named Skiff1999
- ↑ 4,0 4,1 Verwysingfout: Invalid
<ref>
tag; no text was provided for refs named vandeVenetal2006
- ↑ Verwysingfout: Invalid
<ref>
tag; no text was provided for refs named mnras404_3_1203
- ↑ Verwysingfout: Invalid
<ref>
tag; no text was provided for refs named ArnoldDohertyMoore1999
- ↑ Verwysingfout: Invalid
<ref>
tag; no text was provided for refs named MNRAS429_3_1887
- ↑ 8,0 8,1 Verwysingfout: Invalid
<ref>
tag; no text was provided for refs named simbad
- ↑ Verwysingfout: Invalid
<ref>
tag; no text was provided for refs named AJ676_2_1008