Voor | Naby-voor | Sentraal | Naby-agter | Agter | |
Geslote | |||||
Naby-geslote | |||||
Geslote-mid | |||||
Mid | |||||
Oop-mid | |||||
Naby-oop | |||||
Oop |
IFA – getal | 316 |
IFA – text | ɯ |
Entiteit | ɯ |
X-SAMPA | M
|
Kirshenbaum | u-
|
Die ongeronde geslote agterklinker is 'n tipe klinker wat in meeste gesproke tale gebruik word. Die simbool in die Internasionale Fonetiese Alfabet wat die klank voorstel is ɯ, en die ekwivalente X-SAMPA simbool is M.