Voor | Naby-voor | Sentraal | Naby-agter | Agter | |
Geslote | |||||
Naby-geslote | |||||
Geslote-mid | |||||
Mid | |||||
Oop-mid | |||||
Naby-oop | |||||
Oop |
IFA – getal | 325 |
IFA – text | æ |
Entiteit | æ |
X-SAMPA | {
|
Kirshenbaum | &
|
Die Ongeronde naby-oop-voorklinker is 'n soort klinkerklank wat in sommige gesproke tale gebruik word. Die simbool in die Internasionale Fonetiese Alfabet wat die klank voorstel is [æ], en die ekwivalente X-SAMPA simbool is {.
Die IFA simbool is die kleinletter ae ligatuur. As 'n letter in die Oud Engelse alfabet, is die simbool æsc 'ash tree' (esboom) genoem na die Anglo-Saksiese Futhark rune ᚫ wat gebruik is vir die transliterasie daarvan; die tradisionele naam in Engels is steeds ash (æʃ).