Ongwediva

Ongwediva

Die Vallei van die Luiperd
Dorpie
Leuse(s): 
Vryheid & Harde Werk
Ongwediva is in Namibia
Ongwediva
Ongwediva
Koördinate: 17°47′S 15°46′O / 17.783°S 15.767°O / -17.783; 15.767
LandVlag van Namibië Namibië
StreekOsjana
Stigting1992
Regering
 • BurgemeesterTarah Shalyefu
Bevolking
 • Totaal27,784
TydsoneUTC+2 (SAST)
Ongwediva woonbuurt
Queens Hall, Ongwediva skougronde op die B1 pad

Ongwediva is 'n dorp in die Osjana-streek in die noorde van Namibië. Dit is die streekshoofstad van die Ongwediva Kiesafdeling. In 2023 was daar 28,000 inwoners oor 'n gebied van 4,102 hektaar. Ongwediva het sewe kerke, twee privaatskole en 13 staatskole. Die meeste inwoners praat Oshiwambo.[3]

  1. "Table 4.2.2 Urban population by Census years (2001 and 2011)" (PDF). Namibia 2011 - Population and Housing Census Main Report. Namibia Statistics Agency. p. 39. Besoek op 24 Augustus 2016.
  2. "2023 Population & Housing Census Preliminary Report" (PDF). Statistics Namibia. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 24 Maart 2024. Besoek op 18 April 2024.
  3. "Location". Ongwediva Town Council. Besoek op 30 Desember 2010.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne