Oona Laurence

Oona Laurence
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 1 Augustus 2002 (2002-08-01) (22 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2009–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Oona Laurence (gebore 1 Augustus 2002) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Southpaw (2015), Bad Moms (2016), Pete's Dragon (2016), en The Beguiled (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne