Setels in die provinsiale wetgewer na die Mei 2024-verkiesing:[1] Regering (45) ██ANC: 45 setelsAmptelike Opposisie (11) ██DA: 11 setelsAnder partye (16) ██EFF: 8 setels██UDM 3 setels██PA: 2 setels██MK: 1 setel██ATM: 1 setel██VF Plus: 1 setelVergadersaal van die wetgewer in Bhisho
Die Oos-Kaapse Provinsiale Wetgewer is die primêre wetgewende liggaam van die provinsie Oos-Kaap. Dit het 'n eenkamersamestelling en verkies die premier en die provinsiale kabinet uit die lede van die leierparty of koalisie in die parlement.