Oostelike sterretjie

Oostelike sterretjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Gelochelidon

Spesie:
G. nilotica
Binomiale naam
Gelochelidon nilotica
(Gmelin, 1789)

Die Oostelike sterretjie (Gelochelidon nilotica) ook bekend as die Oostelike seeswael, is 'n seldsame voël en somerswerwer na strandmere en kuswatermassas. Hulle soek soms kos in die aangrensende velde en rietplate. Die voël word 35 – 38 cm lank, 190 - 260 g groot met 'n vlerkspan van 1.0 - 1.1 m. In Engels staan die voël bekend as die Gull-billed tern.

Dit is die enigste spesie in die genus Gelochelidon.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne