Opel Vectra

Opel Vectra

Opel Vectra C
Oorsig
Vervaardiger Opel
Produksie 1988–2009
Bakwerk en onderstel
Klas Groot gesinsmotor
Plek in geskiedenis
Voorganger Opel Ascona
Opvolger Opel Insignia

Die Opel Vectra is 'n groot gesinsmotor ontwerp en vervaardig deur die Duitse motorvervaardiger Opel van 1988-2009. In die Verenigde Koninkryk is die motor verkoop onder die Vauxhall handelsmerk as die Vauxhall Cavalier en later as die Vauxhall Vectra, van 1995 af. Dit is ook deur Holden in Australasië verkoop as die Holden Vectra, en deur Chevrolet in Latyns-Amerika as die Chevrolet Vectra.

Die Vectra is in Oktober 1988 bekendgestel as 'n plaasvervanger vir die Opel Ascona, en is self in 2009 vervang deur die Opel Insignia, die naamplaat strek oor twintig jaar en drie geslagte van die motor.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne