Ophelia Lovibond

Ophelia Lovibond
Geboortenaam Ophelia Lucy Lovibond
Geboorte 19 Februarie 1986 (1986-02-19) (39 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ophelia Lovibond (gebore 19 Februarie 1986) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Oliver Twist (2005), No Strings Attached (2011), Guardians of the Galaxy (2014), en The Autopsy of Jane Doe (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne