Opland

Opland (1981)

Opland was die skuilnaam van die politieke spotprentkunstenaar Robert (Rob) Wout (18 Julie 192819 Julie 2001). Hy was onder andere werksaam vir de Volkskrant en de Groen Amsterdammer. Sy bekendste spotprent, 'kernwapens die wêreld uit', verkry ook buite Nederland bekendheid.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne