Oracle Corporation | |
Tipe | Aandelemaatskappy |
---|---|
Gestig | 16 Junie 1977 |
Hoofkantoor | Redwood City, Kalifornië, Verenigde State |
Sleutelpersone | Jeff Henley (hoof uitvoerende beampte) Larry Ellison (voorsitter van die Raad) Safra Catz (president) Mark Hurd (president) |
Gebied bedien | Wêreldwyd |
Industrie | Vermaak-sagteware rekenaarhardeware |
Produkte | Oracle Applications, Oracle Database, Oracle Enterprise Manager, Oracle Fusion Middleware, bedieners, rekenaars, stoor |
Inkomste | $37,18 miljard[1] (2013) |
Bedryfsinkomste | $14,68 miljard[1] (2013) |
Netto inkomste | $10,92 miljard[1] (2013) |
Werknemers | 136 535[1] (2016) |
Webwerf | oracle.com |
Die woord Oracle kan verwys na die Amerikaanse maatskappy Oracle Korporasie, of die Oracle databasis sagteware wat hulle skryf en versprei.