Oranienburg

Oranienburg

Kaart Wapen
Monument vir die
Prinses van Oranje
 Land Vlag van Duitsland Duitsland
 Deelstaat Brandenburg
 Distrik Oberhavel (OHV)
 Koördinate 52°45′N 13°14′E / 52.750°N 13.233°O / 52.750; 13.233
 Stigting (eerste verwysing) 1216
 Stadstatus 1232
 Oppervlakte:  
 - Totaal 163,64 vk km
 Hoogte bo seevlak 34 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2017) 43 982
 - Bevolkingsdigtheid 269/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Klimaat  
 - Tipe Gematigde klimaat
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur -°C
 - Gem. temp. Januarie/Julie -°C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslag - mm
 Burgemeester Alexander Laesicke
(SPD)
 Amptelike Webwerf oranienburg.de

Oranienburg is die administratiewe sentrum van die distrik Oberhavel in die Duitse deelstaat Brandenburg. Die stad is aan die Havelrivier en die Oder-Havel-kanaal, sowat twaalf kilometer van die noordelike stadsgrens van Berlyn en 35 kilometer noord van die Berlynse middestad geleë.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne