| ||||
Ligging van die Oranjerivier-soewereiniteit | ||||
Hoofstad | Bloemfontein 29°06′S 26°13′O / 29.100°S 26.217°O | |||
Taal/Tale | Nederlands, Afrikaans, Engels, Suid-Sotho | |||
Godsdiens | Nederduits Gereformeerde Kerkfamilie Anglikaanse Kerk Baptisme Rooms-Katolieke Kerk | |||
Regering | Monargie | |||
Koningin | ||||
- 1848–1854 | Victoria | |||
Kommissarisse | ||||
- 1849–1853 | C. U. Stuart | |||
- 1853–1854 | George Russell Clerk | |||
- 1852–1854 | Henry Green | |||
Geskiedenis | ||||
- Britse kolonie gestig | 3 Februarie 1848 | |||
- Heerskappy afgesweer | 30 Januarie 1854 | |||
- Bloemfontein-konvensie | 23 Februarie 1854 | |||
- Britse garnisoen vertrek | 11 Maart 1854 |
Die Oranjerivier-soewereiniteit was 'n kortstondige Britse kolonie wat van 1848 tot 1854 in Suider-Afrika bestaan het. Dit was die voorloper van die Boererepubliek, die Oranje-Vrystaat. Die gebied staan tans as die Vrystaat ('n provinsie van Suid-Afrika) bekend.