Ornithomimosauria | |
---|---|
’n Voorstelling van die skelet van die Ornithomimidae Struthiomimus altus (Royal Tyrrell Museum). | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Infraorde: | Ornithomimosauria (Barsbold, 1976)
|
Subgroepe | |
| |
Sinonieme | |
Arctometatarsalia (Holtz, 1994) |
Ornithomimosauria | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Kladistiese klassifikasie | ||||||||||||
|
Ornithomimosauria, of die ornitomimosouriërs ("voëlnabootser-akkedisse"), ook bekend as "volstruis-dinosourusse",[1] was teropode-dinosourusse wat ’n effense ooreenkoms met die moderne volstruis getoon het. Hulle was vinnige omnivore of herbivore van Laurasië (nou Asië, Europa en Noord-Amerika) en Afrika uit die Kryt-periode.[2] Die groep het in die Vroeë Kryt hul verskyning gemaak en tot die Laat Kryt oorleef.