Orphisme (kuns)

Robert Delaunay, Simultaneous Windows on the City, 1912, Kunsthalle Hamburg

Orphisme of Orphiese Kubisme, 'n term wat in 1912 deur die Franse digter Guillaume Apollinaire geskep is, was 'n tak van Kubisme wat op suiwer abstraksie en helder kleure gefokus het. Die betekenis van Orphisme was onduidelik toe dit aanvanklik verskyn het en is vandag in 'n sekere mate steeds vaag.[1]

  1. Museum of Modern Art, New York, Hajo Düchting, From Grove Art Online, 2009 Oxford University Press

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne