Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Orson Bean | |
Geboortenaam | Dallas Frederick Burrows |
---|---|
Geboorte | 22 Julie 1928 |
Sterfte | 7 Februarie 2020 Los Angeles |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 4 |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1952–2020 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Orson Bean (22 Julie 1928 – 7 Februarie 2020) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Anatomy of a Murder (1959), Innerspace (1987), en Being John Malkovich (1999), en in die televisiereeks Dr. Quinn, Medicine Woman (1993).