Ortodonsie

Ortodonsie is 'n afdeling van die tandheelkunde wat fokus op die regbuig van onreëlmatige groeiende tande. 'n Spesialis in ortodonsie is 'n ortodontis.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne