Oscar Isaac

Oscar Isaac
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Óscar Isaac Hernández Estrada[1][2]
Geboorte 9 Maart 1979 (1979-03-09) (45 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1998–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Oscar Isaac (gebore 9 Maart 1979) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Inside Llewyn Davis (2013), A Most Violent Year (2014), Ex Machina (2014), en Star Wars: The Last Jedi (2017).

  1. Nepales, Ruben V. (3 Januarie 2013). "Some quotable quotes of 2013". Philippine Daily Inquirer.
  2. Shoard, Catherine (23 Mei 2013). "Oscar Isaac: 'The irony is not lost on me. Being celebrated for playing someone who wasn't'". The Guardian (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2020. Besoek op 4 April 2015.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne