Oshakati | |
---|---|
Dorp | |
Koördinate: 17°47′S 15°42′O / 17.783°S 15.700°O | |
Land | ![]() |
Streek | Osjana |
Regering | |
• Burgemeester | Leonard Hango |
Oppervlak | |
• Totaal | 56 km2 (22 vk. myl) |
Hoogte | 1 099 m (3 606 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 58 696 |
• Digtheid | 1 000/km2 (3 000/vk. myl) |
Tydsone | UTC+1 (Wes-Afrika Tyd) |
Oshakati is 'n dorp in die verre-noorde van Namibië, in die distrik Osjana. Die bevolking tel 58 696 inwoners in 2023. Die dorp is as 'n basis gebruik deur die Suid-Afrikaanse Weermag tydens die Suid-Afrikaanse Grensoorlog en die Namibiese Onafhanklikheidsoorlog.
In Februarie 1988 het 'n bom by die Eerste Nasionale Bank (finansiële instelling) in Oshakati ontplof waarin 27 mense dood en meer as 30 beseer is.