Ostara (fees)

Osterfeuer ("Paasvuur") in Sankt-Peter-Ording (Sleeswyk-Holstein, Noord-Duitsland)
Haas met geverfde eiers
Die tradisie van Ostara- of Paaswater: Paasfontein in Franke (Suid-Duitsland)

Ostara is 'n moderne Nieu-Heidense fees wat tussen 20 en 23 Maart gevier word. Dit baseer min of meer op tradisionele feeste wat in verband met die dag-en-nag-nagewening (equinox) in die Noordelike Halfrond gevier is, maar is nogtans nie van enige bekende historiese Heidense fees afgelei nie. 'n Histories presiese politeïstiese rekonstruksie is tans nie moontlik nie.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne