Otto Kruger

Otto Kruger
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1885-09-06)6 September 1885
Sterfte 6 September 1974 (op 89)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Otto Kruger (6 September 1885 – 6 September 1974) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Saboteur (1942), Cover Girl (1944), High Noon (1952), en Magnificent Obsession (1954).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne